Ronaldsey (ook Fayini genoem) is 'n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die noordooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is enkele kilometer buite die Krugerwildtuin se grens op die oewer van die Sabierivier geleë.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga