Hierdie artikel handel oor die nedersetting by Timbavati in Ehlanzeni. Vir ander gelyknamige plekke, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Welverdiend.

Welverdiend is 'n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die noordooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is langs die pad van Acornhoek na Orpenruskamp in die Krugerwildtuin geleë, en grens wes aan die Timbavati-nedersetting.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga