Dalmanutha is die naam van 'n plaas en 'n spoorweghalte ongeveer 16 km suidoos van Belfast, op die hoofspoorlyn tussen Pretoria en Maputo. Dit val in Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit onder die Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Bron B.P.J. Erasmus. Op Pad in Suid-Afrika. 1995. .
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga