Hluvukani is 'n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die noordooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika.
Dit lê suid van die R531-streekroete en wes van die Manyeleti-wildtuin. Dit het 'n bevolking van 9 631 in 2011 gehad. Die Hluvukane dierekliniek, 'n satelliet van die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Veeartsenykunde, word by die dorp bedryf.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga