links|100px Die Volksbevrydingsleër is die gewapende magte, of weermag, van die Volksrepubliek China.

Dit is die grootste weermag ter wêreld (volgens lede) met die tweede grootste begroting.

Die Volksbevrydingsleër bestaan ​​uit vyf professionele dienstakke: Grondmagte van die Volksbevrydingsleër (850 000 manskappe in 2013) Spesiale eenhede van die Volksbevrydingsleër (geskat op 7 000 tot 14 000 manskappe in 2008) Lugmag van die Volksbevrydingsleër (398 000 manskappe in 2013) Vloot van die Volksbevrydingsleër (235 000 manskappe in 2013) Vuurpylmag van die Volksbevrydingsleër Strategiese Ondersteuningsmag van die Volksbevrydingsleër

In oorlogstyd kan die weermag versterk word met manskappe van die: Gewapende Volkspolisie wat as ligte infanterie sou ontplooi word. (Amptelik 660 000 manskappe in 2006) Burgermag van die Volksbevrydingsleër wat as reserwe dien. (Volgens beraming ongeveer 8 000 000 manskappe in 2010)

Eenhede word aan een van vyf teaterbevelstrukture toegedeel volgens hul geografiese ligging in die land.

Sien 00k Nantianmen-projek Onbeperkte oorlogvoering (boek)

Verwysings

Kategorie:Volksrepubliek China Kategorie:Weermag Kategorie:Kulturele Rewolusie