Tylden is 'n gehuggie in die landelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is vernoem na kaptein G. Tylden van die Royal Engineers wat in 1851 in bevel was 'n veldtog teen die Tamboekiestam.Rosenthal, Eric. 1967. Ensiklopedie van Suidelike Afrika
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap