Mbewuleni is 'n nedersetting in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. 'n Eer wat die plek toeval, is dat dit die geboorteplek van voormalige president Thabo Mbeki is.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap