Coghlan is 'n nedersetting in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë tussen Ngcobo en Mthatha aan die R61-pad. Die nedersetting val tans in die Engcobo Plaaslike Munisipaliteit van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap