Clarkebury is 'n nedersetting en 'n voormalige sendingstasie (in die ou Transkeistreek) in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting val tans in die Engcobo Plaaslike Munisipaliteit van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap