St Mark's is 'n klein dorpie in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Distrik Die distrik is 1 062 km2 groot en daar word gemengde boerdery beoefen.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap