Ramokokastad is 'n dorp op die grens van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê naby aan Rustenburg, ongeveer 70 km van Mogwase en 30 km van Northam. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Noordwes