Bethanie is 'n dorp 37 km noordoos van Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Noordwes