Itsoseng is 'n nedersetting in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Noordwes