Mankwe is 'n klein nedersetting noord van die Pilanesberg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Noordwes