Heuningvlei is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Volgens die 2011-sensus het dit 'n bevolking van 2 656, van wie 99% hulself as Swart Afrikane beskryf en 93% Tswana as huistaal praat.

Daar was blouasbes hier ontgin.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap