Sonop is 'n dorpie in Noordwes, Suid-Afrika. Dit is 18 km wes van Brits geleë, met Marikana verder wes.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne
Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Kategorie:Nedersettings in Noordwes