Damonsville is 'n nedersetting in Noordwes, Suid-Afrika. Dit kan as 'n veelrassige voorstad van Brits beskou word.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Kategorie:Nedersettings in Noordwes