Kosmos is 'n dorpie in Noordwes, Suid-Afrika. Dit is 15 km suid van Brits, geleë op die oewer van die Hartbeespoortdam.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Kategorie:Nedersettings in Noordwes