Mothibistad is 'n dorpie wat 9 kilometer noordoos van Kuruman geleë is in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Volgens die 2011-sensus het dit 'n bevolking van 9 616, van wie 99% hulself as Swart Afrikane beskryf en 88% Tswana as huistaal praat.
Daar word met beeste geboer en ystererts word ook ontgin.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995 Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal. 1967.
Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap