duimnael|regs|350px|Shanghai Internasionale Renbaan duimnael|regs|350px|Die Shanghai Internasionale Renbaan se pylvak en kuipeuitgang in die middel Die Chinese Grand Prix is 'n motorwedren wat sedert 2004 in China plaasvind en 'n rondte van die Formule Een Wêreldkampioenskap vorm. Dit vind plaas op die Shanghai Internasionale Renbaan in Jiading, Shanghai, 'n baan wat deur Hermann Tilke ontwerp is.
Die baan was die duurste Formule Eenrenbaan toe dit in 2004 voltooi is, teen 'n koste van VS$240 miljoen. Die baan is 5.451 km lank met een van die moeilikste draaikombinasies op die Formule Een-kalender. Draaie 1 en 2 is saam 'n veeleisende 270 grade, 'n regshandige kombinasie wat hoë spoed by die ingang vereis maar dan verder verskerp teen die uitgang.
Wenners van die Grand Prix JaarRenjaerVervaardigerPlekVerslag2025 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPTShanghai Verslag2024 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT Verslag 2023–2020Nie plaasgevind nie, weens die koronaviruspandemie.2019 Lewis Hamilton Mercedes Shanghai Verslag2018 Daniel Ricciardo Red Bull Racing-TAG Heuer Verslag2017 Lewis Hamilton Mercedes Verslag2016 Nico Rosberg Mercedes Verslag2015 Lewis Hamilton Mercedes Verslag2014 Lewis Hamilton Mercedes Verslag2013 Fernando Alonso Ferrari Verslag2012 Nico Rosberg Mercedes Verslag2011 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes Verslag2010 Jenson Button McLaren-Mercedes Verslag2009 Sebastian Vettel Red Bull-Renault Verslag2008 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes Verslag2007 Kimi Räikkönen Ferrari Verslag2006 Michael Schumacher Ferrari Verslag2005 Fernando Alonso Renault Verslag2004 Rubens Barrichello Ferrari Verslag
Wenners van die Naelren JaarRenjaerVervaardigerPlekVerslag2026 Shanghai Verslag2025 Lewis Hamilton Ferrari Shanghai Verslag2024 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT Shanghai Verslag
Verwysings
Kategorie:Formule Een Grands Prix