duimnael|links|300px|Hamilton en president Wladimir Poetin in 2014. duimnael|regs|Die Sochi-renbaan Die Russiese Grand Prix (Russies: Гран-при России) is 'n motorwedren wat reeds in die 1910s in St. Petersburg plaasgevind het.
Die wedren is sedert 2014 by die Sochi Autodrom, 'n straatbaan rondom die Olimpiese Park in Sotsji, Rusland, gehou en het jaarliks van 2014 tot 2021 'n deel van die Formule Een Wêreldkampioenskap gevorm.
Die kontrak met die wedren se organiseerders is in Maart 2022 gekanselleer weens Rusland se inval in Oekraïne.F1 terminates its contract with the Russian Grand Prix 3 Maart 2022
Wenners van die Russiese Grand Prix ('n Pienk agtergrond dui aan dat die wedren nie deel was van die Formule Een Wêreldkampioenskap nie) Jaar Renjaer Vervaardiger Renbaan Verslag 2022 Afgelas weens Russiese inval in Oekraïne 2021 Lewis Hamilton Mercedes Sochi Verslag 2020 Valtteri Bottas Mercedes Verslag 2019 Lewis Hamilton Mercedes Verslag 2018 Lewis Hamilton Mercedes Verslag 2017 Valtteri Bottas Mercedes Verslag 2016 Nico Rosberg Mercedes Verslag 2015 Lewis Hamilton Mercedes Verslag 2014 Lewis Hamilton Mercedes Verslag 2013–1915 Nie plaasgevind nie 1914 Willy Scholl Benz Sint Petersburg 1913 Georgy Suvorin Benz
Verwysings
Kategorie:Formule Een Grands Prix