Rie Yasumi (Japannees: やすみ りえ; Rieko Yasumi, 休 理英子; Kobe, 1 Maart 1972) is 'n Japannese senryū-digteres. Sy het aan die Universiteit van Otemae studeer.
Werke 2001: 平凡な兎, 2001: やすみりえのとっておき川柳道場, 2005: やすみりえのトキメキ川柳, 2006: ハッピーエンドにさせてくれない神様ね,
Eksterne skakels www.office-kitano
Kategorie:Japannese digters Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense