+ Veracruz 130px|border 50px Vlag van Veracruz Wapen van Veracruz 200px Sien ander Meksikaanse deelstate Amptelike naam:Estado Libre y Soberano de Veracruz de Ignacio de la Llave("Vrye en onafhanklike staat van Veracruz de Ignacio de la Llave") Volkslied:Himno Veracruzano Land Hoofstad Xalapa Grootste stad Veracruz Munisipaliteite 212 Oppervlakte 71 826 km² (11de) Hoogste punt 5 610 m Bevolking (2012)  - Totaal   - Digtheid 7 773 408 (3de)110 inw./km² (10de) Demoniem Veracruzano (a) Goewerneur Cuitláhuac García (MORENA) Senators José Francisco Yunes Zorrilla (PRI)Héctor Yunes Landa (PRI)Fernando Yunes Márquez (PAN) Stigting 22 Desember 1823 (7de) MOI (2010) 0,709 – (27ste) BBP (KKP (2009)  - Totaal  - Per capita 29 825 093,9 VSA-$ Tydsone  - Somertyd SST (UTC−6)SDT (UTC−5) Poskode 91-96 ISO 3166-2 MX-VER Amptelike webwerf veracruz.gob.mx

Veracruz is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Xalapa is die hoofstad en Veracruz is die grootste stad. Die deelstaat is aan die Golf van Meksiko geleë.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Deelstate van Meksiko