duimnael|regs|250px|Die spore van die swamspesie Bauerago vuyckii is elk omtrent 14 µm in deursnee, of effe groter as 'n rooibloedsel (5 tot 10 µm in deursnee). duimnael|regs|250px|'n Menslike haar het 'n deursnee van sowat 20 tot 40 µm. Die foto beslaan 'n reghoek van 600 µm by 400 µm. 'n Mikrometer (simbool: µm) is 'n lengtemaat wat van die SI-basiseenheid vir lengte, die meter, afgelei is en is 'n miljoenste van 'n meter (0,000001 m). Dit word uitgedruk as .

Mikrometer het die term "mikron" vervang.

SI-veelvoude vir lengte Veelvoud Naam Simbool Veelvoud Naam Simbool100 meterm   103 kilometerkm10–3 millimeter mm106 megameterMm10–6 mikrometer µm109 gigameterGm10–9 nanometernm1012 terameterTm10–12 pikometerpm1015 petameterPm10–15 femtometerfm1018 eksameterEm10–18 attometeram1021 zettameter Zm10–21 zeptometer zm1024 jottameterYm10–24 joktometer ym

Daar is eenhede wat tot die metriese stelsel behoort het, maar wat nie meer in die S.I.-stelsel erken word nie, soos:

Veelvoud Naam Simbool Veelvoud Naam Simbool101 dekameterdam10–1 desimeterdm102 hektometer hm10–2 sentimeter cm10–10 Ângström Â

Kategorie:Lengtemate Kategorie:SI-eenhede