duimnael|regs|250px|'n Uitbeelding van die H3N2-stam van die Griep A-virus wat deur elektrontomografie onthul is. Die deursnee van die virus is om en by 120 nm, of sowat een tienduisendste van 'n millimeter. 'n Nanometer (simbool: nm) is 'n lengtemaat wat van die SI-basiseenheid vir lengte, die meter, afgelei is en is 'n miljardste van 'n meter (0,000000001 m). Dit word uitgedruk as 1x10-9 m.

SI-veelvoude Veelvoud Naam Simbool Veelvoud Naam Simbool100 meterm   103 kilometerkm10–3 millimeter mm106 megameterMm10–6 mikrometer µm109 gigameterGm10–9 nanometernm1012 terameterTm10–12 pikometerpm1015 petameterPm10–15 femtometerfm1018 eksameterEm10–18 attometeram1021 zettameter Zm10–21 zeptometer zm1024 jottameterYm10–24 joktometer ym

Daar is eenhede wat tot die metriese stelsel behoort het, maar wat nie meer in die S.I.-stelsel erken word nie, soos:

Veelvoud Naam Simbool Veelvoud Naam Simbool101 dekameterdam10–1 desimeterdm102 hektometer hm10–2 sentimeter cm10–10 Ângström Â

Kategorie:Lengtemate Kategorie:SI-eenhede