Kabel kan verwys na enige van die volgende:
Kabel (rekenaar) – verbind verskeie gedeeltes met die verwerker of met mekaar. Kabel (meganies) – word gebruik in motors bv. versneller kabel. Kabel (skip) – word gebruik om ankers mee te beheer. Kabel (hysbak) – word gebruik om die hyser op en af te laat beweeg. Kabel (anker) – word gebruik om strukture vas te maak. Kabel (telegram) – in die verlede was die woord kabel gebruik vir 'n telegram.