Acapulco 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|border Land  Deelstaat 20px|border Guerrero Koördinate  Gestig op 12 Maart 1550 Oppervlakte:    - Totaal 85 vk km  Hoogte bo seevlak 30 m Bevolking:    - Totaal (2010) 673 479  - Bevolkingsdigtheid 7 923/vk km  - Metropolitaanse gebied 863 431 Tydsone CST (UTC -6) Somertyd CDT (UTC -5) Klimaat    - Tipe Tropiese klimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 27,9 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie 26,8 / 28,7 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1 336,8 mm Burgemeester Luis Uruñuela Fey Amptelike Webwerf acapulco.gob.mx

Acapulco is 'n vakansie- en hawestad aan die Stille Oseaan in die deelstaat Guerrero, Meksiko. Die stad is ongeveer 300 km (190 myl) suidwes van Meksikostad langs 'n diep, halfronde baai geleë. Skepe tussen Panama en San Francisco stop gereeld hier oor.

Acapulco is 'n Nahuatl woord wat digte riete beteken. Die stad dien sedert die 16de eeu as 'n hawestad. Dit was in die 1950's baie gewild onder die filmsterre van Hollywood en net so gewild soos die Franse Riviera.

Otis Op 27 Oktober 2023 is die stad getref deur Otis, 'n Pasifiese orkaan van kategorie 5. Daar is 27 mense dood en baie skade. Pasifiese orkane tref gewoonlik nie die kus van Meksiko nie en die stad was nie daarop voorberei nie. Die storm het ook baie vinnig in krag toegeneem.

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Meksiko