Falkensee 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Embleem 75px|senter Land Deelstaat 20px|border Brandenburg Distrik Havelland Koördinate Stigting 1265 (eerste verwysing) Oppervlakte: - Totaal 43,27 vk km Hoogte bo seevlak 32 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2013) 41 258 Bevölkerung im Land Brandenburg am 31. Dezember 2013 nach amtsfreien Gemeinden, Ämtern und Gemeinden - Bevolkingsdigtheid 954/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Klimaat - Tipe Gematigde klimaat Burgemeester Heiko Müller (SPD) Amptelike Webwerf falkensee.de
duimnael|links|Madagaskar se ambassade in Falkensee, die enigste ambassade in Brandenburg Falkensee is 'n stad in die distrik Havelland van die Duitse deelstaat Brandenburg met 'n oppervlakte van 43,27 vierkante kilometer en 'n bevolking van 41 258 (soos op 31 Desember 2013), en daarmee die sesde grootste stad in Brandenburg.
Falkensee is in die noordweste van Berlyn geleë en grens in die noorde aan Schönwalde-Glien, in die weste aan Brieselang en in die suide aan Dallgow-Döberitz, wat almal tot Brandenburg behoort. In die ooste grens dit aan die Berlynse distrik Spandau.
Verwysings
Eksterne skakels
Stadt Falkensee
Kategorie:Nedersettings in Brandenburg