Vir ander Alfa Romeo-modelle met dieselfde naam, sien Alfa Romeo Giulietta.
duimnael|links|280px|1983 Alfa Romeo Giulietta 2.0 van agter Die Alfa Romeo Giulietta (Tipe 116) is 'n kompakte uitvoerende sedanmotor wat van 1977 tot 1985 deur die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo vervaardig is.
Die motor is in November 1977 bekendgestel en alhoewel hy die naam van die oorspronklike Giulietta van 1954-1965 dra, was dit 'n nuwe ontwerp, gebaseer op die Alfa Romeo Alfetta onderstel (insluitende sy agtergemonteerde transas).
Die Giulietta ontvang twee opknappings, die eerste in 1981 en die tweede een in 1983. Alle Giulietta's van hierdie modelreeks beskik oor 'n 5-gang handratkas, en was slegs beskikbaar in 'n konvensionele driekassedan bakstyl.
Verwysings
Giulietta