Diyarbakır 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Provinsie Diyarbakır Koördinate Stigting Oppervlakte: - Totaal 2 060 vk km Hoogte bo seevlak 675 m Bevolking: - Totaal (2014) 930 266 citypopulation.de: Turkey: Provinces and Major Cities - Bevolkingsdigtheid 451,6/vk km Tydsone UTC +2 (OET) - Somertyd UTC +3 (OEST) Burgemeester Gültan Kışanak (BDP) Amptelike webwerf diyarbakir.bel.tr
Diyarbakır (Ottomaanse Turks: دیاربکر Diyâr-i Bekr, "Land van Bekr", Koerdies: Amed, Armeens: Dikranagerd, Zazaki: Diyarbekir, Siries: Amedu) is die tweede grootste stad in die suidooste van Turkye ná Gaziantep en is in die streek Koerdistan aan die Tigrisrivier geleë. Die stad het 'n bevolking van 930 266 in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 2 060 km². Diyarbakır is tans die hoofstad van die Diyarbakır-provinsie in Anatolië, dié provinsie het 'n bevolking van 1 654 196 in 2015 gehad. Diyarbakır se vesting en Hevsel-tuine kultuurlandskap is in 2015 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy
Kategorie:Nedersettings in Turkye Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Turkye