duimnael|220px|links|Die Fiat Punto se agterkant duimnael|220px|links|1993–1999 Fiat Punto Cabrio

Die Fiat Punto is 'n superminimotor wat sedert 1993 deur die Italiaanse vervaardiger Fiat vervaardig word, en reeds oor drie geslagte strek. Die derde geslag van die motor is bemark as die Grande Punto tussen 2005 en 2009, en die Punto Evo tussen 2009 en 2012.

Teen Februarie 2012 is byna 8,5 miljoen eenhede reeds geproduseer.

Verwysings

Eksterne skakels

Punto