Vir ander Alfa Romeo-modelle met dieselfde naam, sien Alfa Romeo Giulietta.
Die Alfa Romeo Giulietta (Tipe 750 en 101) was 'n gesinsmotor wat van 1954 tot 1965 deur die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo vervaardig is. Dit was Alfa Romeo se eerste suksesvolle toetrede tot die 1.3 liter-klas. Van 1954 tot 1965 is 'n totaal van 177 690 Giuliettas gebou, die groter meerderheid in Berlina-sedan, Sprint-koepee of Spider-roadster bakontwerpe, maar ook as Sprint Special en Sprint Zagato-koepees en Promiscua-stasiewa.
Verwysings
Giulietta