Die Audi Shooting Brake was 'n sportkonsepmotor, wat ontwikkel is deur die Duitse premiummotorvervaardiger, Audi, vir bekendstelling aan die 2005 Tokio Motorskou. Dit was 'n ontwerp van 'n sportiewe tweedeur kompakte skietkarluikrug.
Verwysings
Shooting Brake