Die Citroën C4 Cactus is 'n klein gesinsmotor vervaardig deur die Franse motorvervaardiger Citroën in Spanje. Die C4 Cactus word beskou as 'n C-segmentmotor in Europa, hoewel dit gebaseer is op die klein PF1 platform wat die Citroën C3 en DS3 onderlê. 'n Unieke ontwerpfunksie is die "Airbump"-panele aan die motor se sye, wat ontwerp is om die voertuig te beskerm teen skade in parkeerareas. Hulle is beskikbaar in kontrasterende kleure.
Produksie en verkope duimnael|280px|C4 Cactus se agterkant duimnael|280px|Konsepmotor Citroën C4 Cactus Aventure Produksie het in die lente van 2014 begin in PSA se Villa Verde-fabriek in Madrid, Spanje met verkope wat in Frankryk begin het in Junie 2014. Dit is 'n 5-deur Oorkruis SNV luikrug in Touch, Feel en Flair-afwerkingsvlakke en word aangedryf deur 1.2 L I3 petrol en 1.6 L I4 dieselenjins.http://www.citroen.frCatalogue de la Revue Automobile 2014 bladsy 180
Verwysings
Eksterne skakels
C4