Die Peugeot 208 is 'n superminimotor (B-segment) wat deur die Franse motorvervaardiger Peugeot vervaardig word sedert 2012. Die motor is onthul by die Geneefse Motorskou in Maart 2012. Die eerste 208-modelle was driedeurluikrugmotors wat in 2011 by die maatskappy se nuwe aanleg in Slowakye gebou is. In Junie 2012, toe vyfdeurluikrugmotors beskikbaar geword het, het produksie van die 208 ook begin by die Franse Peugeot-aanlegte in Mulhouse en Poissy.
Verwysings
208