Gebeure Hiero gryp die mag in Syracusae.The First Punic War: A Military History, Stanford University Press, 1996, , Rome verower Rhegium. Magna Graecia, die Griekse suide van Italië, is nou stewig in Romeinse handeMagna Graecia in: A Companion to Roman Italy, Blackwell Companions to the Ancient World, John Wiley & Sons, 2016, ,
Geboortes
Sterftes Die eerste bekende praktiserende alchemis Tsou Yen. Arsinoë - koningin van Egipte; Ptolemeus II se vrou. Epikurus -- Griekse filosoof Lucius Cornelius Scipio Barbatus - Romeinse konsul en sensor.
Verwysings