Tsou Yen (Chinees: 邹衍, 350 v.C. - 270 v.C.) word gereken as die eerste bekende, praktiserende Alchemis. Hy het die geskrif: "Die deugde waarvolgens die Vyf Keisers regeer het" Tsou Yen se benadering tot Alchemie was diep beïnvloed deur Taoïsme en die benadering van Jin en Jang

Verwante boeke 2001, P Marshall, The philosopher's stone - A quest for the secrets of alchemy, Pan Macmillan, 20 New Wharf Road, London N1 9RR

Kategorie:Alchemici Kategorie:Geboortes in 305 v.C. Kategorie:Sterftes in 240 v.C. kategorie:Chinese filosowe