C kan na een van die volgende verwys: Die derde letter van die Latynse alfabet, C. Die programmeertaal C (programmeertaal) Die simbool vir die chemiese element koolstof. Afkorting vir Celsius en coulomb.
Die spoed van lig, ook bekend as Einstein se konstante (aangedui met die kleinletter c), oënskynlik van die Latynse "celeritas", "spoed". Afkorting vir circa