Gelre is die naam van die ou hertogdom wat met die huidige Nederlandse provinsie Gelderland ooreenkom.

duimnael|links|Kaart van Hertogdom van Gelre in 1477 Die huidige Gelderland bevat net drie van die vier oorspronklike kwartiere. Die vierde kwartier (Opper-Gelre) lê by die Duitse stad Geldern en het in die Tagtigjarige Oorlog in Spaanse hande gebly en het in 1713 in Pruisiese hande oorgegaan.

Eksterne skakels

Kategorie:Geskiedenis van Nederland Kategorie:Heilige Romeinse Ryk