Samuel Prout (17 September 1783 – 10 Februarie 1852) is bekend in die waterverfskilderkuns vir sy getroue en gedetailleerde uitbeelding van geboue en omgewings in Wes-Europa nadat die Napoleontiese Oorloë tot 'n einde gekom het in 1815.

Galery

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse skilders Kategorie:Geboortes in 1783 Kategorie:Sterftes in 1852