Samuel Palmer (27 Januarie 1805 – 24 Mei 1881) was 'n Engelse skilder en etser. Hy is veral bekend vir sy verbeeldingryke en simboliese uitbeelding van landskappe in die waterverfskilderkuns.
Van Parlmer se skilderye:
Kategorie:Engelse skilders Kategorie:Geboortes in 1805 Kategorie:Sterftes in 1881