Gebeure In Halikarnassos kom die Mausoleum gereed. (geraamde datum). Die Fenisiese stad Kition op Siprus verower die koninkryk Tamassos in die binneland. Dit gee die stad toegang tot die kopermyne van die eiland. Die Perse ly 'n nederlaag in die Nyl-delta. Sidon kom saam met Arwad en Tirus in opstand teen die Perse.
Geboortes Die eerste bekende praktiserende alchemis Tsou Yen is ongeveer in hierdie jaar gebore
Sterftes
Verwysings
-99