Fries kan moontlik na een van die volgende verwys: Iets wat verwys na Friesland. 'n Versiering aan 'n gebou, sien Fries (boukunde). Die Beesras, sien Fries (bees).

Tale Fries kan ook na een van die volgende Friese tale verwys: Noord-Fries, 'n taal wat in die noordweste van die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein gepraat word. Oos-Fries, 'n grotendeels uitgestorwe taal wat in die noordweste van die Duitse deelstaat Nedersakse gepraat word. Saterfries, 'n taal wat in die Duitse gebied Saterland in Nedersakse gepraat word. Wes-Fries, 'n taal wat in die Nederlandse provinsie Friesland gepraat word.