Massillon 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Ohio County Stark Koördinate Gestig op 6 Desember 1826 Inkorporasie 1868 Oppervlakte: - Totaal 48,59 vk km Hoogte bo seevlak 289 m Bevolking: - Totaal (2013) 32 149 - Bevolkingsdigtheid 668,1/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Kathy Catazaro-Perry (D) Amptelike Webwerf massillonohio.com
Massillon is 'n stad, geleë in die noordooste van die deelstaat Ohio, in die County Stark. Steenkool, sand en gruis is natuurlike hulpbronne wat ontgin word. Die grond in die omgewing is ook vrugbaar. Die dorp is gestig in 1826 in afwagting op die voltooiing van die Eriekanaal en stad het gou 'n belangrike graanmark geword. Die stad het intussen 'n industriële stad geword met verskeie produkte wat hier vervaardig word.
Die stad was die tuiste van Jacob S. Coxey wat bekend geword het as die leier van Coxey's Army, 'n groep werkloses en dié se marsjeer tog na Washington, D.C. op 25 Maart 1894.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 15, Bladsy 531.
Kategorie:Nedersettings in Ohio