Seward is 'n dorp aan die suidkus van die deelstaat Alaska, 60° noord van die ewenaar. Die temperatuur is egter meer gematig as wat verwag word vir nedersettings op dié lengtegraad. Die stad is vernoem na William H. Seward wat verantwoordelik was om Alaska in 1867 by Rusland te koop. Die eerste mense het hulle in 1903 hier gevestig. Dit is ook 'n vissershawe.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 623.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Alaska