Barberton 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Ohio County Summit Koördinate  Stigting 1890 Inkorporasie 1891 Oppervlakte:    - Totaal 23,98 vk km  Hoogte bo seevlak 297 m Bevolking:    - Totaal (2012) 26 316  - Bevolkingsdigtheid 1 133,9/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Willam Judge Amptelike Webwerf cityofbarberton.com

Barberton is stad in die deelstaat Ohio en geleë aan die Tuscarawasrivier, ongeveer 13km suid van Akron. Die omgewing was oorspronklik die woonarea van die Delaware-Indiane. Die eerste nedersetting was gestig deur Ohio Barber in 1890 en het in 1891 dorpstatus verwerf. Die nedersetting was gestig om die sout onder die grond te ontgin. Die stad se ekonomie berus deesdae op vervaardiging; chemiese middels, rubber goedere, swaar stoomketels en verskeie metaal en yster produkte word hier vervaardig.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 3, Bladsy 613.

Kategorie:Nedersettings in Ohio