Traverse City 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Michigan Counties Grand Traverse, Leelanau Koördinate  Oppervlakte:    - Totaal 22,43 vk km  Hoogte bo seevlak 191 m Bevolking:    - Totaal (2012) 14 911  - Bevolkingsdigtheid 680,2/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Michael Estes Amptelike Webwerf traversecitymi.gov

Traverse City is 'n hawestad in die deelstaat Michigan geleë aan die oewer van die Michiganmeer. Die administratiewe setel van Grand Traverse County is hier gevestig.

Geskiedenis Die nedersetting was gevestig in 1847 en het in 1895 stadstatus gekry.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 22, Bladsy 447.

Kategorie:Nedersettings in Michigan