Die Nissan Sentra is 'n kompakte motor wat deur die Japannese vervaardiger Nissan Motors vervaardig is en oor die algemeen 'n uitvoerweergawe van die Japannese Nissan Sunny was tot 2006, en daarna van die Japannese Nissan Sylphy. Die "Nissan Sentra" naamplaat word nie in Japan gebruik nie.

In die Verenigde State dien die Sentra tans as Nissan se kompakte motor. Aanvanklik was die Sentra 'n klein motor, maar oor die jare het die Sentra soveel gegroei, dat die Nissan Versa nou die Sentra vervang het as intreevlakmodel. Dit kompeteer met die Toyota Corolla en die Honda Civic.

Sentra