Die Nissan Primera was 'n mediumgroot gesinsmotor vervaardig deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vir die Japannese en Europese markte. In Japan het dit die Nissan Langley vervang, en was eksklusief bemark deur "Nissan Prince Stores". Dit was 'n platformopgradering, met enjinverrigting- en suspensieveranderinge aan die Nissan Pulsar.

In Amerika was dit die intreevlak-luuksesportsedan vir die Infiniti-reeks.

Die naam "Primera" is Spaans vir "eerste klas" of "beste".

Verwysings

Primera