Die Nissan Maxima is 'n uitvoerende motor vervaardig deur Nissan en bemark as 'n "4-deursportmotor". Die oorsprong van die Maxima lê in Julie 1976 by die Datsun 810, 'n luukse sessilinderweergawe van die Nissan Bluebird, en word sedert 1981 op sy eie lyn vervaardig.
Die "Maxima" naam is geleidelik toegepas, aanvanklik in 1981. Die meeste voor-2003 Maximas is in Oppama, Japan gebou; waarna die huidige Amerikaanse Maximas gemonteer word in Smirna, Tennessee.
Verwysings
Maxima